Plaats uw eigen bericht!

Klik hier om een bericht achter te laten.

Klik op een smilie om deze toe te voegen.

Grin

Berichten:

Grant - 2014-06-07 23:09:43

A wonderful site that contains some valuable information.I am an avid collector of Borderwar era memorabilia, no collection would be complete without a good Koevoet collection. I am trying to collect as accurately as possible a full uniform (camouflage) I would like to add the unit markings (from products sold from this site and I would be very appreciative for any information that would help me apply these unit markings correctly. (In addition I am desperate to find the correct 'green boots' to complete the collection and would love some input as to what exactly these were and where possibly I could get a pair.Kind regards grant. 
PS I can be contacted on blewett.grant@gmail.com

Bear McGinnis - dinsdag 29 oktober 2013

Been there, done that. (Before there even was a Koevoet in 1974 baby!) Caprivi

Mark - 2013-04-09 14:51:14

I was with Infantry School Golf company in 1980 and had the privilege to run with Koevoet at a base called Tsandi.
These times taught me and my fellow buddies a lot .
Would not change it for anything.
Regards

Marcos - donderdag 23 februari 2012

Kan n mens peemrdis gebruik wat op n hoop gele het en warm geword het en nou koud is om vir hulle te voer of het daardie kompos alreeds sy voedingswaarde verloor?DankieKoot

mike (grobbies) - zaterdag 31 december 2011

Ek was in `87,88 en April,89 by Zulu uniform, Oshakati. My span leier was Attie Hatting. Adriaan, sy boet, Peanuts en Ben was op ons groep. Adriaan het later die hoogste prys betaal buite Oshakati in n ambush. Wiskey Fox was ons offisier. Ek was ook die medic op die span met my ovambo kollega Georgie.(Was n ops medic in die army voor ek SAP toe is). My vrou was die teater suster by Oshakati siekeboeg. Sy was SAGD. Vandag is dit net ek en Jackie Grobler (naam genoot) wat steeds dienend is in die Baai. Ek het, as snotkop jongeling, baie lesses by die oumanne geleer. Dit is vir my so ironies dat ek juis geleer het om my swart kollegas te waardeer en respekteer in n eenheid wat steeds as die grootste rassiste en duiwels voor gehou word. Ons almal, wit en swart, het saam gebloei, saam gesweet, saam gevrees,saam gelag en dag tot dag gelewe in die stof van die droe tyd en modder van die reen tyd of dit nou in die bos by Ongiva was of langs die doods akker van Eenana waar ons altyd buite die basis moes slaap. Ons het die oorlog polities verloor kerels maar nie in die veld nie. Groete, Grobbies.Grin

Noddiekar gunner - 2011-11-30 22:45:08

Was in Katima 1980 (as Duitse vrywilliger diensplig gedoen), vandag - ouer en wyser. Het julle kort gesien in die bos verdwyn terwyl ek op patrollie was. Eers jare later gelees wat julle gedoen het. Julle het alles reg gedoen, en daarvoor word julle vandag vervloek. Nes die beste WWII Duitse soldate vandag nog tot in hulle graf vervolg word. Ek hoop nie van julle manne stoei steeds nog met selfmoord gedagtes nie - onthou net baie van ons in die nuwe Suid-Afrika is net sulke erge slagoffers van hierdie stelsel - dink aan die baie blankes wat vandag in plakkerkampe sit! Ons het toendertyd die regte ding gedoen en dit moet in die konteks van daardie tydperk gesien word. Die politieke verraad wat daarop gevolg het is 'n heeltemal ander saak.

stavros skorzeny - 2011-08-18 14:55:44

Diese Jungs waren einige der besten

glenn - 2011-08-05 14:34:24

I am proud to say i served my time as a medic with zulu 5 sierra (Opuwo) in 1988. I never regretted 1 minute of it and would gladly do it all again!! I salute my "zulu" colleagues and can honestly say i have not forgotten any of you.

Hendrik(koekkies) van den Berg - 2011-06-23 16:09:54

Vir 27 jaar wou ek liewer vergeet van alles, maar toe Grensoorlog op KYKNET wys, toe besef ek ons wat by koevoet betrokke was kan trots wees op ons prestasies.Ek was n "'Tiffy"' wat saam met koevoet in die veld was gedurende Maart 83.  Op 22 Maart 83 het ek n "'AP"" getrap en my regter been verloor. Sal bly wees om van manne te hoor wat saam daar was.hendrik.vandenberg@skt.co.za 

Grin

Fires - 2011-05-15 18:50:22

Baie dankie vir die webblad, was tydens bosoorlog in die leer, 2 SAI BN, was ontplooi op Okalongo, Onesi en Ruacana. Sterkte aan al ons oud stryders, ons word nerens ge-eer vir wat ons vir Suid Afrika gedoen het nie maar ons sal nie vergeet nie!

David - 2011-04-14 15:53:48

My broer Stoney Steenkamp wat jare gedien het op Koevoet is die week in Somersuid-Wes oorlede aan 'n hartaanval. Altyd mal gewees oor al sy stories toe ek nog op skool was. Sy diens was uit liefde vir ons land (was oud -Suidwesters) en het alles gegee om te beskerm dit wat kosbaar was. Ons het na Koevoet ontbind het saam gedien in die Mag op Middelburg Transvaal en sy ervaring was ongelooflik veral met die onluste wat ons toe beleef het in daai tyd. Sterkte aan al die oud-lede en groor dfankie vir wat julle vir ons land beteken het!!!Grin

Corne Bosman - 2011-03-17 20:11:23

Baie nice om te lees waar oor dit gegaan het! My pa was span leier van Z4G Bossie en ek kry ni n badge van z4g nie nerens nie al baie gesoek!

Pote Coetzee - 2011-02-28 19:08:28

Het nog altyd groot agting vir Sterk Hans Dreyer en ook my groot maat Frans Conradie RIP gehad. Julle was die beste besteGrin

Jaco Turck - zondag 27 februari 2011

Helo Callie - Paar ouens is hier op die Koevoet: groep
http://www.facebook.com/home.php?#!/group.php?gid=7573492034

Skim - zondag 27 februari 2011

Skim, thanx....ZA

Jackie Meintjes (Fouche) - 2010-12-15 15:13:39

Baie dankie vir die blad.  Dis lekker om te lees waaroor als gegaan het.  Ek was nog 'n bietjie te klein om te onthou...

Kallie - 2010-11-25 16:00:03

Baie goed en mooi. Ek self was by Koevoet op Rundu. Eers in Z4W en later Z4S (Nge) waar ek ook spanleier was.
kalliecalitz@telkomsa.net
Baie dankie

Guillaume - 2010-11-04 13:01:52

One of many black pages in history. But fascinating site anyway.

John - 2010-11-03 20:51:14

Fine website with an unique collection Koevoet badges.Top!